Reviews for Damnnation
Wolves Infinity chapter 4 . 3/5/2011
Klaar met die story. Dis goed vir jou eerste try.

Jy het n story klaar wat beter is as ons. Ek en Q is sleg

Good job

Howl
Wolves Infinity chapter 3 . 3/5/2011
Yes. Hier is jou rieview

Lyk goed. kan beter wees bla bla bla

Howl
Wolves Infinity chapter 2 . 3/5/2011
Hierdie is dalk die best chapter.

Nachos awesome

Ek gaan dit kort hou.

Nice job

Howl
Wolves Infinity chapter 1 . 6/28/2010
Nie te sleg vir jou eerste Fanfiction story nie.

Dit kon beter gewees het maar ek weet jy gaan nog beter word.

Kan nie wag vir jou volgende storie nie. Begin dink